Sunday, November 26, 2006



Just fitting in

This man has beautiful hands!


Colossal feet by die museum Capitolino


Mosaic werk opgegrawe by die baddens


Gelukkig lyk ons nie so oud soos ons omgewing nie ne!

Dit was n ongelooflike lekker sonnige herfs dag. Dit was n fun om fotos van die oud temples teen die mooi agtergrond van wolke te neem
Arch in Forum Rome. Met engeltjies en letters en pillare! It's all there!


Een van die drie oudste koper deure in Rome


Rome Forum. Ongelooflik om te dink dit staan nog al die tyd......

skaapies langs die rand van die mooi mosaik
St Clemente het ongelooflike mosaik werke


Crucifixion with Mary and Saint John and the Twelve apostles in the form of doves
Apse mosaic from San Clemente, Rome (detail) 12th C
This late Baroque creation is one of Rome’s unforgettable sights. In 19BC Agrippa decided to build a long canal to bring water to Rome. Pope Nicholas V commissioned Gian Lorenzo Bernini to create the actual fountain but the project was abandoned after the death of Pope Urban VIII in 1644. In 1732, Pope Clement XII employed Niccolò Salvi to continue the work, and the result is a Baroque masterpiece. The fountain has a scenographical effect, guaranteed by the restricted space of the surrounding, which presents itself as a theatre. The central niche depicts Neptune riding a chariot driven by sea horses and the water flows over rocks before collecting in a pool below. According to legend, if you throw a coin into the water by expressing a wish, your wish will become true and you will certainly return to the Eternal City.


Die bekende Trevi fountain. Natuurlik het ons ok ons geld hier weg gegee, met die hoop dat ons ok weer binnekort mag terug keer na ROME

Rome is die stad van engeltjies ooral

Vittorio Emanuele II Monument


Arch Constantine

Statue du Toit


Justin is in touch met die ancient romans!


Die binne kant, met n bietjie verbeelding, kan jy die skare hoor juig!


dit wat nog oor is van die colloseum

Die Colloseum! no words needed


Lacoon, nog baie bekende beeld


Ongelooflike marmer beeld van Hercules ek dink?? te veel informatie in n kort tydjie, sal moet check op die internet, weet net hierdie was belangrike beeld


Een van die mees onverwagste maar mooiste kamers


Justin in die Vatican Museum met al die briljante kustenaars!

Raphael se bekende werk van Galo en Plato


Ongelooflike frescos teen die mure! elke kamer is net nog mooier dan die vorige. Absolute kuns!
Daar was een kamer met al die kaarte langs die kant teen die muur soos frescos geverf


The Vatican museum. Was ongelooflik mooi. Absolute sensory over flow! Hierdie was een van die dakke van een van die baie kamers.


Justin by Santa Maria del Popolo
Pragtige uitsig vanaf the angel bridge oor St Peter's Basilica. Dis herfst maar die sonnetjie skyn nog lekker


Een van die fontein by Navona plaza


The Pantheon se interior oculus with sunbeam


Justin se eerste espresso, regvoor die Pantheon


Een van die mooiste werke


Een van die mooiste cathedrals vir my, bietjie rusies maar definitief uniek


A little snack


Oulike Romeinse perd aan die linker kant. Justin is dalk ok romeins? Almal in Italie dink amper soo!


Die bekende Pietta beeld. Ongelooflik om Micheal Angelo se werk te kan sien!


St. Peter Basilica op sondag oggend


Pragtige foto wat Justin van n duif geneem het by die fontein

The first sight of the Vatican city


Justin se oulike gesiggie op schiphol. Die kersversiering is al op!


Mooi foto wat justin geneem het van die duif by die fontein